Manish Dayal

Manish Dayal
Manish Dayal in 2014
Manish Dayal in 2014

Geboortenaam Manish Sudhir Patel
Geboorte 17 Junie 1983 (1983-06-17) (41 jaar oud)
Orangeburg, Suid-Carolina
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Ouers Hema en Sudhir Patel
Beroep(e) akteur
Aktiewe jare 2005–hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Manish Dayal (gebore Manish Patel, Orangeburg, Suid-Carolina, 17 Junie 1983) is ’n Amerikaanse TV- en rolprentakteur wat veral bekend is vir sy herhalende rol as Raj Kher in 90210 en hoofrol in die rolprent The Hundred Foot Journey (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne