Manmohan Singh | |
---|---|
Singh in 2014 | |
13de Eerste Minister van Indië | |
Termyn 22 Mei 2004 – 26 Mei 2014 | |
President | A.P.J. Abdul Kalam Pratibha Patil Pranab Mukherjee |
Visepresident | Bhairon Singh Shekhawat Mohammad Hamid Ansari |
Voorganger | Atal Bihari Vajpayee |
Opvolger | Narendra Modi |
16de Minister van Personeel, Openbare Griewe en Pensioene | |
Termyn 23 Mei 2004 – 26 Mei 2014 | |
Voorganger | Lal Krishna Advani |
Opvolger | Narendra Modi |
22ste Minister van Finansies | |
Termyn 21 Junie 1991 – 16 Mei 1996 | |
Eerste minister | P.V. Narasimha Rao |
Voorganger | Yashwant Sinha |
Opvolger | Jaswant Singh |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | Gah, Punjab, Brits-Indië (tans Punjab, Pakistan) | 26 September 1932
Sterf | 26 Desember 2024 (op 92) Nieu-Delhi, Indië |
Nasionaliteit | Indiër |
Politieke party | Indian National Congress |
Gade | Gursharan Kaur (trou 1958) |
Kinders | 3 |
Verblyf | Nieu-Delhi, Indië[1] |
Alma mater | Panjab Universiteit (BA, MA) Universiteit van Cambridge (BA) Universiteit van Oxford (PhD) |
Professie | Ekonoom, politikus |
Toekennings | Padma Vibushan Adam Smith Prize |
Manmohan Singh (Pandjabi: [mənˈmoːɦən ˈsɪ́ŋɡ]; (26 September 1932 – 26 Desember 2024) was 'n Indiese politikus, ekonoom, akademikus en burokraat wat van 2004 tot 2014 die 13de Eerste Minister van Indië was. Hy was die vierde langsdienende eerste minister ná Jawaharlal Nehru, Indira Gandhi en Narendra Modi.[2] Singh, 'n lid van die Indian National Congress, was die eerste Sikh en nie-Hindoe-premier van Indië.[3] Hy was ook die eerste Eerste Minister, sedert Nehru, wat herkies is nadat hy 'n volle termyn van vyf jaar voltooi het.[4][5]