Karl Manne Georg Siegbahn (Sweeds: [ˈmanɛː ˈsiːgbɑːn]; 3 Desember 1886 – 26 September 1978)[1] was 'n Sweedse fisikus wat die Nobelprys vir Fisika in 1924 ontvang het “vir sy ontdekkings en navorsing op die gebied van X-straalspektroskopie".[2][3]
- ↑ "The Nobel Prize in Physics 1924". Nobelprize.org. Nobel Media AB. 2014. Besoek op 23 April 2017.
- ↑ "The Nobel Prize in Physics 1924". Nobelprize.org. Nobel Media AB 2014. Besoek op 23 April 2017.
- ↑ Shampo, M. A.; Kyle, R. A. (1998). "Manne Siegbahn--Nobel Prize for x-ray spectroscopy". Mayo Clinic Proceedings. 73 (3): 249. doi:10.4065/73.3.249. PMID 9511784.