Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Mansinam is 'n eilandjie van ongeveer 411 ha in die baai van Doreh (Doriri) 6 km suid van die stad Manokwari aan die ooskus van die Voëlkop-gebied van Nieu-Guinee (die Indonesiese provinsie Papua).
Die eiland het groot betekenis vir die Christene van Wes-Papua. Die eerste sendelinge, die Duitsers Carl. W. Ottow en Johann G. Geissler, het op 5 Februarie 1855 hier geland. Daar is 'n museum en 'n religieuse sentrum met 'n Jesus-beeld van 30 m.[1]