Manta | |
---|---|
![]() | |
'n Manta by Hin Daeng, Thailand | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Manta Bancroft, 1829
|
Spesie: | M. birostris
|
Binomiale naam | |
Manta birostris (Walbaum, 1792)
|
Die manta (Manta birostris) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom in tropiese, subtropiese en ook gematigde waters.[2] Plaaslik kom hulle aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika, vanaf Valsbaai tot by die Mosambiekkanaal, asook in Madagaskar en die Maldive voor.
{{cite journal}}
: Cite has empty unknown parameter: |coauthors=
(hulp)