Manuae (Geselskapseilande)

Manuae
Inheemse naam: Manua'e
’n Kaart van Manuae.
’n Kaart van Manuae.
Geografie

Ligging Stille Oseaan
Koördinate 16°31′S 154°42′W / 16.517°S 154.700°W / -16.517; -154.700
Argipel Geselskapseilande

Administrasie
Sien teks.
Oorsese gebied Frans-Polinesië

Demografie
Bevolking Sowat 17

Ligging in die Geselskapseilande.

Manuae is ’n atol in die Benedewindse Eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesië, ’n Franse oorsese gebied in die Stille Oseaan. Dit is die mees westelik geleë van die Benedewindse Eilande, en is 350 km wes van Bora Bora en 550 km wes van Papeete.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne