Maputobaai

Maputobaai

Die Maputobaai uit die ruimte, Januarie 1990

Spaanse kaart van die Maputobaai
Koördinate:25°59′S 32°42′O / 25.983°S 32.700°O / -25.983; 32.700
Ligging:Maputo, Mosambiek
Soort:Baai van die Indiese Oseaan
Lengte:90 km
Breedte:32 km
Invloei:Komatirivier, Maputo, Umfusi
Uitvloei:Indiese Oseaan
Nedersettings:Maputo, Mosambiek

Maputobaai (Portugees: Baía de Maputo), voorheen Delagoabaai (Baía da Lagoa, letterlik: "baai van die lagune") is 'n inham van die Indiese Oseaan aan die kus van Mosambiek, tussen 25° 40′ en 26° 20′ suiderbreedte, met 'n lengte van 90 km van noord na suid en 'n breedte van ongeveer 20 km.[1]

  1. (en) Maputo and Delagoa Bay Geargiveer 26 Januarie 2008 op Wayback Machine

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne