Maputorivier

Maputorivier
Great Usutu
Lusutfu
Suthu

Die Maputorivier (Portugees: Rio Maputo), ook bekend as die Groot Usuturivier, Lusutfurivier of Suthurivier, is 'n rivier in Suid-Afrika, Eswatini en Mosambiek. Die naam Suthu verwys na die Basotho-mense wat naby die bron van die rivier gewoon het, maar deur die Swazi's aangeval en verplaas is.[1] Daar word ook gemeen dit beteken "donkerbruin", 'n beskrywing van die rivier se modderige water.[2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named von_willig
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named raper

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne