Mara Corday

Mara Corday
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Mara Corday in The Giant Claw

Geboorte 3 Januarie 1930 (1930-01-03) (95 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mara Corday (gebore 3 Januarie 1930) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tarantula (1955), The Giant Claw (1957), en The Black Scorpion (1957).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne