Marathi Wikipedia

Marathi Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Marathi
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL mr.wikipedia.org

Die Marathi Wikipedia is die Marathi uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 99 200 artikels, en is die 74ste grootste Wikipedia.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne