Marc Blucas

Marc Blucas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marcus Paul Blucas
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marc Blucas (gebore 11 Januarie 1972) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Knight and Day (2010) en in die televisiereekse Buffy the Vampire Slayer (1996) en Underground (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne