Marcel Hillaire

Marcel Hillaire
Geboortenaam Erwin Ottmar Hiller
Geboorte (1908-04-23)23 April 1908
Sterfte 1 Januarie 1988 (op 79)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marcel Hillaire (23 April 1908 – 1 Januarie 1988) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sabrina (1954), Murderers' Row (1966), en Take the Money and Run (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne