Marcia Cross

Marcia Cross
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marcia Anne Cross
Geboorte 25 Maart 1962 (1962-03-25) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marcia Cross (gebore 25 Maart 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Quantum Leap (1989), Melrose Place (1992), Everwood (2002), en Desperate Housewives (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne