Marcia Gay Harden

Marcia Gay Harden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Augustus 1959 (1959-08-14) (65 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marcia Gay Harden (gebore 14 Augustus 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Miller's Crossing (1990), Mystic River (2003), The Mist (2007), en Into the Wild (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne