Marcia Rodd

Marcia Rodd
Geboorte 8 Julie 1940 (1940-07-08) (84 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marcia Rodd (gebore 8 Julie 1940) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Little Murders (1971) en Citizens Band (1977), en in die televisiereekse American Playhouse (1981) en 21 Jump Street (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne