Marcus Paus | |
---|---|
Gebore | 14 Oktober 1979 Oslo, Noorweë |
Genres | Kamermusiek, koorwerke, solowerke, konserte, orkeswerke, operas, simfonieë, kerkmusiek, musiek vir film en televisie |
Beroep(e) | Komponis |
Jare aktief | 1993– |
Etikette | Norsk Musikforlag AS |
Webwerf | www |
Marcus Paus (gebore 14 Oktober 1979 in Oslo) is 'n Noorse komponis. Hy is een van die mees gespeelde moderne Skandinawiese komponiste en is bekend vir sy fokus op tradisie, tonaliteit en melodie. Hy skryf kamermusiek, koorwerke, solowerke, konserte, orkeswerke, operas, simfonieë, kerkmusiek en musiek vir film en televisie.[1]