Margaret Avery | |
![]() | |
Margaret Avery in 1986
| |
Geboorte | 20 Januarie 1944 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1972–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Margaret Avery (gebore 20 Januarie 1944) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Magnum Force (1973), The Color Purple (1985), en The Set Up (1995), en in die televisiereeks Being Mary Jane (2013).