Margaret Gibson (aktrise)

Margaret Gibson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ella Margaret Gibson
Geboorte (1894-09-14)14 September 1894
Sterfte 21 Oktober 1964 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Margaret Gibson (14 September 1894 – 21 Oktober 1964) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Hidden Law (1916), The Woman in the Web (1918), The Money Corral (1919), en Across the Border (1922).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne