Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Margaret Lindsay | |
Geboorte | 19 September 1910 |
---|---|
Sterfte | 9 Mei 1981 (op 70) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Margaret Lindsay (19 September 1910 – 9 Mei 1981) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Personal Maid's Secret (1935), Dangerous (1935), Jezebel (1938), en Scarlet Street (1945).