Margaret Sixel

Sixel (heel links) saam met die regisseur en spelers van Mad Max: Fury Road op 2015 se Cannes-rolprentfees.

Margaret Sixel is ’n Australiese rolprentredigeerder wat in Suid-Afrika gebore is. Sy het al in verskeie genres gewerk, soos dokumentêre, lewende-aksie-kortprente, animasiekomedies en epiese aksieflieks. Haar ouers, Harry and Joan Sixel, woon in Constantia, Kaapstad.[1]

  1. Oscars Mad about SA, Cape Argus, 29 Februarie 2016 Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine URL besoek op 29 Februarie 2016

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne