Margaret Sullavan | |
![]() | |
Geboortenaam | Margaret Brooke Sullavan |
---|---|
Geboorte | 16 Mei 1909 |
Sterfte | 1 Januarie 1960 (op 50) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Brooke Hayward |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1929–1960 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Margaret Sullavan (16 Mei 1909 – 1 Januarie 1960) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Good Fairy (1935), The Shopworn Angel (1938), Three Comrades (1938), en The Shop Around the Corner (1940).