Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marge Champion | |
![]() | |
Geboorte | 2 September 1919 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marge Champion (gebore 2 September 1919) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Show Boat (1951), Give a Girl a Break (1953), Jupiter's Darling (1955), en The Party (1968).