Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Margit Saad | |
Geboorte | 30 Mei 1929 |
---|---|
Nasionaliteit | Duits |
Kinders | Pierre-Dominique Ponnelle (b. 1957) |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Margit Saad (gebore 30 Mei 1929) is 'n Duitse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Drei Birken auf der Heide (1956) en Playback (1962), en in die televisiereeks The Saint (1962).