Marguerite Churchill

Marguerite Churchill
Geboorte (1910-12-25)25 Desember 1910
Sterfte 9 Januarie 2000 (op 89)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Darcy O'Brien
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marguerite Churchill (25 Desember 1910 – 9 Januarie 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Trail (1930), Ambassador Bill (1931), The Walking Dead (1936), en Dracula's Daughter (1936).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne