Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Maria Bamford | |
Geboortenaam | Maria Elizabeth Sheldon Bamford |
---|---|
Geboorte | 3 September 1970 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maria Bamford (gebore 3 September 1970) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Barnyard (2006) en in die televisiereekse WordGirl (2007), Adventure Time (2010), en The Legend of Korra (2012).