Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Maria Canals-Barrera | |
![]() | |
Geboorte | 28 September 1966 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maria Canals-Barrera (gebore 28 September 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Master of Disguise (2002) en in die televisiereekse Danny Phantom (2004) en Wizards of Waverly Place (2007).