Maria Dizzia

Maria Dizzia
Geboorte 29 Desember 1974 (1974-12-29) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maria Dizzia (gebore 29 Desember 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rachel Getting Married (2008), Martha Marcy May Marlene (2011), While We're Young (2014), en True Story (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne