Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Maria Friedman | |
Geboortenaam | Maria Friedman |
---|---|
Geboorte | 19 Maart 1960 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | 1980–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maria Friedman (gebore 19 Maart 1960) is 'n Engelse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse EastEnders (1985), Casualty (1986), en Heil Honey I'm Home! (1990).