Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marian McCargo | |
![]() | |
Geboorte | 18 Maart 1932 |
---|---|
Sterfte | 7 April 2004 (op 72) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marian McCargo (18 Maart 1932 – 7 April 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Buona Sera, Mrs. Campbell (1968) en The Undefeated (1969), en in die televisiereekse Perry Mason (1957) en The Man from U.N.C.L.E. (1964).