Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marianne Denicourt | |
![]() | |
Geboorte | 14 Mei 1966 |
---|---|
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marianne Denicourt (gebore 14 Mei 1966) is 'n Franse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente La Belle Noiseuse (1991), Divertimento (1992), Up, Down, Fragile (1995), en SK1 (2014).