Marianne Faithfull | |
![]() | |
Geboortenaam | Marianne Evelyn Gabriel Faithfull |
---|---|
Geboorte | 29 Desember 1946 |
Sterfte | 30 Januarie 2025 (op 78) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1964–2025 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marianne Evelyn Gabriel Faithfull (29 Desember 1946 - 30 Januarie 2025) was 'n Engelse sangeres en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Girl on a Motorcycle (1968), Marie Antoinette (2006), Paris, je t'aime (2006), en Irina Palm (2007).