Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Maribeth Monroe | |
Geboorte | 25 Maart 1978 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maribeth Monroe (gebore 25 Maart 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Back-up Plan (2010), Keeping Up with the Joneses (2016), Downsizing (2017), en Jumanji: Welcome to the Jungle (2017).