Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mariclare Costello | |
Geboorte | 3 Februarie 1936 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mariclare Costello (gebore 3 Februarie 1936) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Let's Scare Jessica to Death (1971), Ordinary People (1980), The Adventures of Buckaroo Banzai Across the 8th Dimension (1984), en Indecent Proposal (1993).