Maricosuikerbekkie | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Mannetjie en wyfie, in Marakele en Mapungubwe Parke onderskeidelik | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. mariquensis
|
Binomiale naam | |
Cinnyris mariquensis Smith, 1836
| |
Sinonieme | |
Nectarinia mariquensis |
Die Maricosuikerbekkie (Cinnyris mariquensis) is 'n algemene standvoël in boomveld en savanne, dikwels in redelik dorre gebied. Die voël is 12 cm groot en weeg as volwassene tussen 8 en 14 gram. In Engels staan die spesie bekend as die Marico sunbird.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)