Marie Avgeropoulos

Marie Avgeropoulos
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Junie 1986 (1986-06-17) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marie Avgeropoulos (gebore 17 Junie 1986) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Love You, Beth Cooper (2009), Hunt to Kill (2010), 50/50 (2011), en Tracers (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne