Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marie Dubois | |
![]() | |
Geboortenaam | Claudine Lucie Pauline Huzé |
---|---|
Geboorte | 12 Januarie 1937 |
Sterfte | 15 Oktober 2014 (op 77) |
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marie Dubois (12 Januarie 1937 – 15 Oktober 2014) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Shoot the Piano Player (1960), Jules and Jim (1962), The House of the Bories (1970), en La menace (1977).