Marie Dressler | |
Geboortenaam | Leila Marie Koerber |
---|---|
Geboorte | 9 November 1868 |
Sterfte | 28 Julie 1934 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1892–1934 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marie Dressler (9 November 1868 – 28 Julie 1934) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tillie's Punctured Romance (1914), Min and Bill (1930), Emma (1932), en Dinner at Eight (1933).