Marilou Berry

Marilou Berry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 Februarie 1983 (1983-02-01) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Frans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marilou Berry (gebore 1 Februarie 1983) is 'n Franse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Look at Me (2004), Joséphine, Pregnant & Fabulous (2016), en The New Adventures of Cinderella (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne