Marilyn Burns

Marilyn Burns
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Lynn Ann Burns
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1970–1994, 2011–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marilyn Burns (7 Mei 1949 – 5 Augustus 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Texas Chain Saw Massacre (1974), Texas Chainsaw Massacre: The Next Generation (1994), en Texas Chainsaw 3D (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne