Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marin Ireland | |
Geboortenaam | Marin Yvonne Ireland |
---|---|
Geboorte | 30 Augustus 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marin Ireland (gebore 30 Augustus 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Glass Chin (2014) en Hell or High Water (2016), en in die televisiereeks Homeland (2011).