Marin Mersenne | |
![]() | |
Gebore | Oizé, Maine, Frankryk | 8 September 1588
---|---|
Oorlede | 1 September 1648 (op 59) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | ![]() |
Vakgebied | Filosofie, wiskunde, natuurkunde, sterrekunde, teologie, musikologie |
Bekend vir | Akoestiek, Mersenne-priemgetalle |
Marin Mersenne (Oizé, 8 September 1588 – Parys, 1 September 1648) was 'n Franse priester, wiskundige, teoloog, filosoof en wetenskaplike. Hy speel 'n belangrike rol in die verspreiding van wiskundige en wetenskaplike kennis. Sy eie wiskundige bydrae is die Mersenne-priemgetalle.