Marina Hands

Marina Hands
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 Januarie 1975 (1975-01-10) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marina Hands (gebore 10 Januarie 1975) is 'n Franse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Barbarian Invasions (2003), Lady Chatterley (2006), Tell No One (2006), en The Diving Bell and the Butterfly (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne