Mariner 8

Mariner 8 word lanseer

Mariner-H (Mariner Mars '71), algemeen bekend as Mariner 8 en saam met Mariner 9, is deel van die Mariner Mars '71 projek, wat ook deel van die Mariner-program vorm. Die Mariner 8 sending doelwit was om in 'n wentelbaan om Mars te gaan en fotos en data terug te stuur na die Aarde maar 'n probleem tydens die lansering het verhoed dat die ruimtetuig 'n lae wentelbaan om die aarde kon bereik en dit het uiteindelik neergestort in die Atlantiese Oseaan kort na lansering.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Pyle2012-M9

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne