Marion Davies | |
Geboortenaam | Marion Cecilia Elizabeth Brooklyn Douras |
---|---|
Geboorte | 3 Januarie 1897 |
Sterfte | 22 September 1961 (op 64) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Patricia Lake (alleged) |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1914–1937 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marion Davies (3 Januarie 1897 – 22 September 1961) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Quality Street (1927), Show People (1928), The Patsy (1928), en Going Hollywood (1933).