Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marion Hutton | |
![]() | |
Geboortenaam | Marion Thornburg |
---|---|
Geboorte | 10 Maart 1919 |
Sterfte | 10 Januarie 1987 (op 67) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marion Hutton (10 Maart 1919 – 10 Januarie 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Crazy House (1943), Babes on Swing Street (1944), In Society (1944), en Love Happy (1949).