Marion Bailey

Marion Bailey
Geboorte 1959 (65–66 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marion Bailey (gebore 1959) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I'll Be There (2003), Vera Drake (2004), Mr. Turner (2014), en Allied (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne