Marisol Nichols

Marisol Nichols
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 2 November 1973 (1973-11-02) (51 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marisol Nichols (gebore 2 November 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Felon (2008) en Cucuy: The Boogeyman (2018), en in die televisiereekse GCB (2012) en Riverdale (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne