Mariston Hotel

Mariston Hotel
hotel
Datum van stigting of ontstaan1973Wysig
LandSuid-AfrikaWysig

Die Mariston Hotel is 'n wolkekrabber en hotel in die Sentrale sakegebied van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in 1973 gebou en is 32 verdiepings hoog.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named amethyst

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne