Marius Goring | |
Geboorte | 23 Mei 1912 |
---|---|
Sterfte | 30 September 1998 (op 86) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 kind |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marius Goring (23 Mei 1912 – 30 September 1998) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Frightened Lady (1940), A Matter of Life and Death (1946), The Red Shoes (1948), en The Barefoot Contessa (1954).