Marj Dusay

Marj Dusay
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marjorie Ellen Pivonka Mahoney
Geboorte 20 Februarie 1936 (1936-02-20) (89 jaar oud)
Sterfte 28 Januarie 2020
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1 seun
1 dogter
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marj Dusay (gebore 20 Februarie 1936- 28 Januarie 2020) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Breezy (1973) en in die televisiereekse Guiding Light (1952), Star Trek (1966), en All My Children (1970).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne